Ons eerste ses premiers: ‘n persoonlike terugblik /Meiring, Piet

R75.00

Inhoud:

Oorlogsvoorspel

Genl. Louis Botha – Die vredemaker

Genl. J.C. Smuts – Bouer van ‘n ryk

Genl. J.B.M. Hertzog – Man van die volk

Dr. D.F. Malan – Om bymekaar te bring …

Adv. J.G. Strijdom – Man van eer

Dr. H.F. Verwoerd – Wagter op die muur

1 in stock

SKU: GESK.ELV.024/1/24; GESK.BAA.102/5/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Derde druk 1975

Hardeband met verweerde stofomslag geskeur op paar plekke effens herstel aan die buiteblad