Description
Spesiale Druk
31 Mei 1979
Hardebandboek met mooi wit omslag, met 168 bladsye propvol inligting – geteken deur die skrywer G.C. Burger.
Genommer : nr. 32
Voorblad: Joan van der Merwe
R400.00
Heelwat groeteboodskappe in die boek. Die boek word ingelei deur staatspresident CR Swart – nogal in sy eie unieke handskrif.
Heelwat oomblikke uit ons land se geskiedenis weerklink in hierdie pragboek, alhoewel ietwat swak gebind. Ons volkslied, ons vlag ons gewere, ons musiek en sang, ons helde – ook ons bome – ons embleme die protea die springbok die geelhoutboom en die bloukraanvoël, ons muntstukke – ons presidente – ook Paul Kruger se foto pryk elders in die boek net soos staatspresident CR Swart.
nog vele meer…
1 in stock
Spesiale Druk
31 Mei 1979
Hardebandboek met mooi wit omslag, met 168 bladsye propvol inligting – geteken deur die skrywer G.C. Burger.
Genommer : nr. 32
Voorblad: Joan van der Merwe