Ontdek die Bybel: 6 Rigters (Ou Testament) /Dahler, Etienne

R60.00

Ou Testament: Rigters

1 in stock

SKU: GEE.DON.037/5/18 Category:

Description

Redakteur: Dawid van Lill

Uitgewer: Daan Retief

Datum: Eerste druk 1993

Hardeband met volkleurvoorblad nog baie mooi en stewig, boek in die vorm van ‘n strokiesprent geskryf, geskrabbel met groen koki op binneblad en boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Reeks: Ontdek die Bybel-reeks nr. 6

Vertaler: Libby Retief