Ontdek voëls / Fac Tiedt

R65.00

Inhoud:

Elke kategorie hier gelys is kort en bondig opgestel met pragtige volkleursketse en strek oor twee bladsye.

Soorte voëls

Bou van ‘n voël

Snawels

Pote

Vere

Singvoëls

Paring en bevrugting

Voëlneste

Groei van voëls

Migrasie

Landvoëls

Varswatervoëls

Seevoëls

Waadvoëls

Roofvoëls

Saadeters

Inseketers

Nektareters

Vrugte-eters

Out of stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.DON.026/17/7/19 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe 1982

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, naam uitgetippex op binneblad

Illustrasies Gerhard Marx

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontdek voëls / Fac Tiedt”