Description
Uitgewer: Lapa
Datum: Eerste druk 2005
Toestand: Sagteband met gekleurde glansvoorblad boek is splinteruut
R75.00
Noem die woord wiskunde en baie mense se moed sak in hulle skoene. Baie sal vir jou sê hulle en Wiskunde was nog nooit maats nie. Ongelukkig gebeur dit dat ouers die houding oor wiskunde aan hulle kinders oordra. In hierdie boek, toon Kobus Maree hoe kinders se vrees vir Wiskunde oorwin kan word. Hy beskryf hoe ouers kan help om hulle kinders op ‘n jong ouderdom ‘n liefde vir wiskunde te laat ontwikkel.
Die boek bestaan uit vier dele;
Deel 1 : Vir ouers
Deel 2 : Vir leerders
Deel 3: Vir onderwysers
Deel 4: Vir leerders (en onderwysers)
Uitkomsgerigte onderwys wat jy as ouer kan doen om te help
Probleme met Wiskunde?
Jou persoonlike wiskundedossier
Wenke om jou wiskundepotensiaal te ontgin
Die waarde van gesprek en assesering in wiskunde
Praktiese riglyne en voorbeelde om die vermoë om probleme op te los in wiskunde, te ontwikkel
Aan die einde van die meeste hoofstukke word ‘n vraelys vir die betrokke lesersgroep verskaf.
Out of stock
Uitgewer: Lapa
Datum: Eerste druk 2005
Toestand: Sagteband met gekleurde glansvoorblad boek is splinteruut