Ontvoer / Walt Disney

R100.00

Out of stock

SKU: JEUG.VIE.063/11/21 Category:

Description

J.L. van Schaik Bpk

Uitgegee in 1971

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad – boek toon minimale verweer

Geïllustreer deur AL Schmidt

Hierdie boek is gebaseer op die roman deur Roberto Louis Stevenson.

In Afrikaans vertaal duer Jo du Plessis. Die Afrikaanse vertaling is volgens Elizabeth Beecher se verwerking van die die oorspronklike boek

Reeks: Van Schaik se Treffer Jeugromans

Ander boeke in hierdie reeks:

Tonka – David Appel
Swerwers van die Noorde – J.O. Curwood
Die gesin Robinson – J.R. Wyss
Heidi word groot – J. Spyri
Ivanhoe – Walter Scott
Tom Sawyer word speurder – Mark Twain
Die laaste Mokihaan – Fenimore Cooper
Jo en haar susters – Louisa May Alcott