Description
Uitgewer : Haum-Literêr
Eerste uitgawe eerste druk 1989/6
Toestand: Sagteband in redelike toestand heelwat skimmelmerke op eerste tweed binnebladsye, verder is boek skoon en blaaie vergeel, naam van vorige eienaar voorin boek
Bandontwerp deur Pierre de Wet
Pryse: Die boek is aangewys as die wenner van die Andrew Murrayprys in 1989 en naaswenner van die ATKV-Prosaprys 1989.