Oom Gert vertel en ander gedigte / C. Louis Leipoldt

R85.00

1 in stock

SKU: DIG.CHA.022/24/7/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Vyfde hersiene druk 1953

Sagteband in mooi toestand met blougroen voorblad, stempel van vorige eienaar voorin gestempel

Die teks van die gedigte sowel as die inleiding is einde 1947 in oorleg met prof. J.J. Smith vir hierdie uitgawe hersien.