Description
Uitgegee deur die skrywer
Hardeband met mooi omslag boekbladsye het ‘n glansafwerking, boek geteken deur skrywer
Met voorwoord deur prof. Charles Fensham
Plakker van vorige eienaar voorin boek geplak, boek skoon en netjies
Heelwat swart en wit fotos in die boek

