Description
JP van der Walt en Seun (Edms) Bpk.
Eerste druk 1996
Sagtebandboek met pragtige voorblad illustrasie, biblioteekplakker agter in boek en op rugkant, verder is boek nog mooi en netjies.
Omslagontwerp deur Marinda Knox
Illustrasies deur Marna Schoeman

