Oorlogsdagboek van ‘n Transvaalse Burger te velde 1900-1901

R140.00

Met inleiding en aantekeninge deur MER.

Out of stock

SKU: GESK.IZA.005/5/21 Category:

Description

Met inleiding en aantekeninge deur M.E.R.

Tafelberg-Uitgewers

Tweede uitgawe, eerste druk 1976

Hardeband met stofomslag met heelwat krakies op rante van die omslag, boek is verder binne soos nuut asof dit nooit gelees is nie. Blaaie is nog skoon en wit.