Description
Uitgewers: J. P. Van der Walt & Seun
Uitgawe 1967
Hardeband boek met los stofomslag met verweerde hoeke, kante en rugkant. Vlekke op voor en agterblad. Vlekke, Biblioteek kaartjie en stempels op voorste binneblaaie. Vlekke en stempels op agterste binneblaaie. Vlekke op sekere bladsye,

