Description
Opgeklim en weer gery
SAGTEBAND
Dirk van Zyl Smit bied vir die leser motivering en praktiese wenke oor die omkeer van ‘n negatiewe situasie in ‘n suksesverhaal.
Deur positiewe denke, geloof en harde werk het hy dit reggekry om een keer meer op te staan as wat hy geval het. Sy lewe was een van afval en seerkry, maar opklim en weer ry. Wonderlike storie !

