Description
Nasionale Pers Beperk
Vyfde druk 1945
Sagtebandboek in mooi toestand vir sy ouderdom, blaaie is vergeel, naam en datum van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf in ink
Nog werk uit die pen van hierdie skrywer:
Slegtkamp van Spioenkop
Moleste
Tien uitgesoekte Petaljes