Description
Tafelberg
Eerste uitgawe Maart 2000
Dik hardebandboek met gekleurde glansvoorblad, boek nog mooi toestand, naam van vorige eienaar geskryf voorin boek, koerantberig oor die boek op binneblad van boek geplak
R160.00
Historiese roman oor Pieternella van die Kaap en Eva-Krotoa.
Toe word ek die tweekopvrou. Een is Eva, een is Krotoa. Jy moet slim wees om ‘n tweekopvrou te wees. Jy moet leer om te seil soos ‘n slang sodat die leeu nie wakker word nie! Haar ma het omgerol en op haar maag gaan lê en gemaak of sy oor die aarde seil. Haar tong uitgesteek en lelelelele gemaak. “Wat met twee tonge praat.”
“Elke mens is eintlik maar op soek na iets om van gelukkig te wees.”
(Vanaf die agterblad van Pieternella van die Kaap.)
Out of stock