Pik=Swart / Elsabe Steenberg

R65.00

Pik-swart maak vernuftig van die konsep van kassette (‘n afwisseling op die briefroman) gebruik om die probleem van alkoholisme aan te spreek. Marietjie woon vir ‘n paar maande by haar tante Delia in Pretoria om terapeutiese behandeling vir haar been te ontvang. Dit is vir haar baie moeilik om so lank weg te wees van haar ouers, maar sy hoop om na die behandeling ook soos ander kinders te kan loop en rondbeweeg. Die eerste aand al verdwyn Marietjie se horlosie van haar bed af en die dief blyk die snaaksste kreatuur denkbaar te wees. Hy bly alleen saam met ‘n vereensaamde ou man, Van Dillen, en woon in die bome. Van Dillen besluit om hierdie heel kosbaarste besitting van hom te laat uitsit, maar Marietjie tree dan tot die stryd toe. Uiteindelik is dit haar deursettingsvermoë wat weer vir Van Dillen die lewe die moeite werd maak.

Out of stock

SKU: JEUG.NAU.002/7/20 Category:

Description

Haum Literer Jeugboek

Eerste druk eerste uitgawe 1985

Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in mooi toestand, plakker op rugkant