Description
Nasionale Boekhandel
1965
Klein boekie in goeie toestand netjies en skoon
R75.00
Van een ding is die moderne huisvrou deeglik bewus: die ou staatmakerresepte het nooit rekening gehou met deesdae se grootskaalse produksie van pluimvee nie. Hoedervleis, veral, is so volop en goedkoop dat mens dit graag dikwels wil gebruik en dan kan jy tog nie volhou met braaihoender en pastei nie. (Hou in gedagte dat dit interessant is aangesien hierdie agterblad in 1965 geskryf is. – RED)
In hierdie boek gee Pam Dorrington so ‘n groot verskeidenheid van geregte dat die huisvrou altyd iets nuuts sal kan opdis. Dit geld alle pluimvee, insluitende duiwe en wildvoëls. En eindelik is daar nog ‘n aantal smulgeregte vir dié wat ‘n stukkie wildsvleis kan bekom.
1 in stock
Nasionale Boekhandel
1965
Klein boekie in goeie toestand netjies en skoon