Description
Uitgegee deur die departement metrisering van die SABS en opgestel in samewerking met die Huisvrouemetriseringskomitee en die metriseringskomitee vir Dieet- en Huishoudkunde
Desember 1973
Sagtebandboek, die rug van die boek is los, maar die boek is nog leesbaar, die voorblad het iemand se naam opgeskryf in blou pen, die blaaie is vergeel, maar nog mooi en skoon