Poens: Die Penkopjare/W.A. de Klerk

R55.00

1 in stock

SKU: JEUG.1786/2012 Category:

Description

Uitgewers: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Derde Druk 1960

Hardeband boek met effense verweer op rugkant en hoeke, biblioteek merker op rugkant, biblioteek kaartjies en stempels op voorste en agterste binneblad. Geskeurde plakker op voorste binneblad.