Porseleintjie / Regina Neser

R95.00

Een van daardie immergroen boeke wat net altyd in aanvraag is. Hierdie boek is die vervolg van Blare wat val ook deur Neser.

Out of stock

SKU: FIKSIE.LAP.004/6/19 Category:

Description

Unie-Boekhandel Edms Beperk

1943

Hardeband in mooi toestand, blaaie nog styf asof nog nie gelees nie, blaaie vergeel, naam van vorige eienaar in ink voorin geskryf