Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1970
Toestand: Hardeband met stofomslag met effense skaafmerk op bokant en onderkant van omslag, boek in redelike toestand, vorige eienaar se boodskap voorin asook ‘n handtekening, blaaie is vergeel
Oorspronklike titel: Die Schweigenden Kanale
Uit die Duits vertaal deur Annatjie Louw