Presto! Vinnige en maklike internasionale resepte /Greyvenstein, Gerhard

R80.00

In hierdie boek verskyn resepte vanuit verskillende lande, soos Italië, Frankryk, Thailand, Meksiko, Indië, Griekeland en Suid-Afrika. Die woord “Presto” is ‘n Italiaanse musiekterm wat “in vinnige tempo” beteken. En dit is presies wat hierdie kookboek gaan doen: jou wys hoe om die wêreld – op ‘n vinnige en maklike manier – na jou kombuis te bring.

Die resepte is deurgaans so eenvoudig en bevat deurgaas so min as moontlik bestanddele sodat daar nie geswoeg hoef te word deur hiper-gekompliseerde resepte nie.

In kort is die resepte: Vinnig, maklik, toeganklik en opwindend.

2 in stock

SKU: KOO.ALG.001/11/21; KOO.ALG/006/14 Category:

Description

Lapa UitgewersIn

Medeskrywer: Aré van Schalkwyk

Eerste druk 2002

Sagteband in mooi toestand