Braam en die engel / Marietjie de Jongh

R120.00

Die gedagte aan die boek Braam en die engel het gekom toe ek Sagaria se eerste visioen vir die soveelste maal lees en vir die eerste keer agterkom dat Sagaria staan en luister na ‘n engle en ‘n klomp perde wat met mekaar praat. As ektoe dadelik die boek geskryf het, sou dit oor engele en perde gegaan het. Maar toe stel ek uit en toe vergeet ek dit, en toe  raak ek geinteresseeer in rampe en ellendes.  Skielik was daar ellendes net waar ek kyk. Dit was seker heeltyd so – ek het dit net nooit agtergekom nie. En toe wonder ek: wat maak ‘n mens as dit so sleg gaan? Sou dit help om te onthou dat mense ‘n stokou vermoë het om gelukkig te wees? Soos sake nou staan, dink ek toe, sou dit ‘n engel kos om ons daaraan te herinner. En dan sal dit bes moontlik nog ‘n kind ook verg wat daardie engele sal kan raaksien….

Out of stock

SKU: FIKSIE.BIK.041/26/02/24(SUR) Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg Uitgewers

Datum: Eerste druk, eerste uitg 1991

Toestand: Sagteband nog mooi, stempel op voorste binneblad en bladsye effens vergeel

Bandontwerp deur Alida Bothma

Pryse:  Hierdie boek verwerf die Alba Bouwer-prys in 1995