Raar maar waar: ‘n versameling ongelooflike en fassinerende feite / Koos Human

R150.00

Honderde ongelooflike feite uit die hede en die verlede.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.112/7/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2000

Sagteband in redelike toestand, puntjies van voorblad effens gebuig, boodskap aan ‘n vorige eienaar boek is ook opgedra en geteken deur die skrywer

Bandontwerp: Anna-Marié Petzer

Illustrasies : Fred Mouton