Description
Voortrekkerpers
1967
Hardeband sonder stofomslag, met mooi skets op voorblad, handtekening en datum op binneblad van boek verder is inhoud skoon en netjies
Illustrasies Elly Holm
R80.00
Die verhaal van die dapper ridder Roeland se hededade word op pakkende wyse in hierdie boek oorvertel. Dit is ‘n verhaal van opgang, dapperheid, trou en suiwerheid. Maar dit bevat ook ‘n les: die gevaar van oormoed en eersug.
Hierdie aangrypende verhaal uit ons Germaanse verlede en heldedom sal nie net deur kinders van st. 3 tot 6 waardeer word nie maar talle volwassenens sal dit ook met genot lees.
Die interessante skeersny-illustrasiess duer die bekende kunstenaar, Elly Holm, dra by tot die bekoring van hieradie werk.
Out of stock
Voortrekkerpers
1967
Hardeband sonder stofomslag, met mooi skets op voorblad, handtekening en datum op binneblad van boek verder is inhoud skoon en netjies
Illustrasies Elly Holm