Description
HAUM
Eerste uitgawe eerste druk 1978
Hardeband sonder omslag, maar boek nog in puik en skoon toestand
Omslagontwerp en illustrasies deur Annette Stork
R60.00
Rondom-Lelik is ‘n smous van beroep, maar eintlik beskou hy hom as ‘n kenner van landspolitiek
Hy het ‘n dosyn kroontjies op sy kop. Boonop staan die meerderheid van sy hare altyd regop en ook vorentoe soos ‘n verkeerdeveerhoender s’n. Sy gesig is plat en sy agterkop ook. Sy oë is groot en vlak. Hy is nie mooi nie, dit sê nie van watter kant af jy hom beskou nie.
Daarom noem die dorp se seuns hom “oom Rondom-Lelik”. Sy maat s en die ouer mense is meer simpatiek, maar minder realisties. Hulle noem hom “Meermooi”.
Wat sy regte naam is weet niemand met sekerheid nie. Hy beskou homself as ‘n gebore smous en smous met enigiets waaruit hy ‘n wins kan maak. Boonop is hy daarvan oortuig dat niemand hom sal kan kul nie.
1 in stock
HAUM
Eerste uitgawe eerste druk 1978
Hardeband sonder omslag, maar boek nog in puik en skoon toestand
Omslagontwerp en illustrasies deur Annette Stork