Rooineusie / Bessie Viljoen

R70.00

1 in stock

SKU: KIN.KLO.008/3/21 Category:

Description

Uitgegee deur die skrywer en EAS Viljoen

A4-grootte boek in sagteband nog mooi en skoon – ook geteken deur die skrywers – boek soos nuut

Pragtige gekleurde sketse in die boek

Voorwoord geskryf deur Cecily Steenkamp – sy was 36 jaar lank ‘n onderwyseres vir peuters en kleuters.