Rooiwyn in Suid-Afrika / Barrie Biermann

R60.00

Hoofstukke: Klimaat, Onrustige land, Wyngrond, Die wynstok, Rooiwyn, Wyntegniek, Die wynmakers, Die wynmasjien, Wynpolitiek, Wynkultuur

1 in stock

SKU: NIF.1034/2013 Category:

Description

Hardeband met stofomslag,  verweer op rante van omslag, effense rimpeling van waterskade hier en daar en hardeband effens gebuig na bo maar inhoud nog skoon en leesbaar, watermerke op wit titelblad te sien en aan hardeband maar inhoud skoon met ook kleurfotos.

1971