Rugby agter doringdraad / Gerhard Viviers

R130.00

Die skrywer, Gerhard Viviers, ‘n bekende radiokommentator wat saam met die 1969/1970-Springbokke die veelbesproke toer deur Engeland meegemaak het om die leser ‘n kykie agter die skerms te gee onder watter omstandighede Suid-Afrika se rugbyspelers daar in die vreemde moes speel. Hierdie is ‘n werk wat nie net statistiek verstrek nie, maar ‘n vinger na die gevare wys wat vir internasionale sport voor die deur staan. Daar het nog nooit voorheen so boek oor ‘n rugbytoer verskyn niej, want daar was nog nooit ‘n toer soos dié van 1969/1970 nie.

1 in stock

SKU: SPO.LIN.035/18/10/22 Category:

Description

JP van der Walt en Seun Edms Bpk

Tweede druk Julie 1970

Hardebandboek met grasgroen springbokgroen-groen stofomslag, vlek op eerste twee bladsye maar boek is soos nuut verder