Sanger van Suikerbosrand: Die lewensverhaal van AG Visser /Langenhoven, PH

R140.00

2 in stock

SKU: BIO.TBT.248/8/5/23; BIO.TBT.(B).061/5/23(SUR) Category:

Description

Voortrekkerpers

1950

Blou hardegbandboek sonder omslag, naam van ‘n vorige eienaar voorin die boek geskryf en ‘n bladsy op eerste binnebladsy uitgesny, boek is in goeie toestand

Boek bevat ook ‘n hele aantal swart en wit foto’s van AG Visser en van sy nageslag se foto’s