Scoops en skandes / Hennie van Deventer

R70.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.GER.022/7/19 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1993

Sagteband met mooi voorblad in goeie toestand, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf

Bandontwerp Derek Bauer

Spotprente van David Anderson, T.O. Honiball, Fred Mouton en Orin Scott ingesluit in boek