Sê dit in die donker /Van der Lugt, Pieter

R85.00

Pieter van der Lugt, is ‘n veelsydige kunstenaar. Sy eerste digbundel, Vuurwerke (1984), is met die Ou Mutualprys vir debuutwerk bekroon. Daarna volg nog gedigte: Kies vir jou ‘n tong (1985) en Op vrye voete (1987). Sy eerste kabaret, Die minnaars in konsert, is as randproduksie aangebied op die Grahamstadse Kunstefees in 1987.

Sy eie liedjie, Voëlvry sing hy op die veelbesproke versamelplaat met dieselfde naam. Sê dit in die donker is sy prosadebuut.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ATA.015/4/8/26 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1989

Sagteband in goeie en stewige toestand, blaaie al vergeel

Bandontwerp: Elmarie van der Merwe