Die seeduiwel : Avonture uit my lewe / Graaf Felix von Luckner

R90.00

Uit die tyd van die Wêreldoorlog 1914 – 1918.

Kaptein in die Ryksmarine, gewese Kommandant van die hulpkruiser “Seeadler”.

Inhoud:

Hoe ‘n seeman ontstaan
Op soek na die geskikte beroep
As matroos om die wêreld
Terug op die skoolbank
Die keiser se baadjie
Offisier en altyd weer matroos
In Kameroen
Oorlog en seevaart
Seilskip as kruiser (cruiser)
Blokkade-breker
‘n Pynlike ondersoek
Kapervaart
Skipbreuk en Robinson-lewe
Tweeduisend-driehonder seemyle in ‘n ope boot
In die tronk
Op Motukhi
Vlug en nuwe kapervaart
Die voël in die hok
Die bemanning van die “Seeadler”
Die bemanning van die “Kronprinzessin”
Die bemanning van die “Moa”

1 in stock

SKU: BIO.FRI.1688/2011 Category:

Description

Dagbreek Boekkring

1963

Hardeband sonder omslag met swart sellotape op rug met bib nr op geskryf, stempel van vorige boekwinkel voorin boek gestempel

Oorspronklike titel: Seeadler

Vertaal deur O.G.P. Grosskopf

Ingesluit voorin die boek is ‘n kaart van die roete wat Von Luckner met die “Seeadler” gereis het met uitgebreide lysie van plekke waar skepe gekelder was – alles noukeurig aangeteken