Die Seeduiwel: Avonture uit my lewe /Von Luckner, Graaf

R130.00

1 in stock

SKU: BIO.LOO.723/2012 Category:

Description

Dagbreek Boekkring

1963

Hardeband sonder omslag met swart sellotape op rug met bib nr op geskryf, stempel van vorige boekwinkel voorin boek gestempel

Oorspronklike titel: Seeadler

Vertaal deur OGP Grosskopf

Ingesluit voorin die boek is ‘n kaart van die roete wat Von Luckner met die “Seeadler” gereis het met uitgebreide lysie van plekke waar skepe gekelder was – alles noukeurig aangeteken