Shondoro en ander kortverhale / Doc Immelman

R75.00

Verhale wat voorkom in die boek:

Elandsbiltjong vir die Kapenaars, Topsy, Oom Jan en die groot gemsbokke, Shondoro, ‘n Hond vir Bertie, Twee eende vir kersfees, Die wraak van Abraham Labuschagne, Vere en die voël, Beslissing op Etosha, Die sagte man

Out of stock

SKU: FIKSIE.BOE.003/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers, Unie-Boekhandel

Datum: Tweede druk 1966

Toestand: Hardeband boek met mooi omslag, klein skeurtjies op rante van omslag maar boek is so goed soos nuut, blaaie letterlik styf

Omslag: Annette Stork