Shrink-stories 3 / Eugene Kemp

R120.00

Soos op RSG in Brekfis met Derrich.

Eugene Kemp en Derrich Gardnet is nou sowat drie jaar en 150 kletse aan die gesels in die baie gewilde Brekfis met die Shrink, elke Saterdagoggend op RSG. Die vorige boeke het alle verwagtinge oortref. Luisteraars van hierdie gewilde program verkies om al die gesprekker weer rustige te lees en daaroor goed na te dink. Glo my: Hier is baie ” vaste kos”-gedagtes wat jou lank sal bybly en dalk so ‘n bietjie konfronteer met hoé jy elke dag leef.

Ek kan nie anders as om te erken dat dit ‘n besonderse reis vir my was en nog steeds is nie. Ek besef dat dit die Drie-enige God is wat op so n oorweldigende wyse aan my guns verleen en voortdurend inspireer. Dit is vir my moeilik om die sacred en die secular te skei. Soos my stories in alledaagse dinge vorm aanneem, kan ek God in die gewone gang van die lewe sien. Ons verskraal God tot Sondae in die kerk en ons kerklike aktiwiteite. Dit gee my baie vrede om te weet, al is my radiogleuf nie die geestelike een nie, mense nog die Groter Storie in elke verhaal kan hoor.” – Eugene Kemp.

1 in stock

SKU: GEE.DON.024/9/3/22 Category:

Description

Naledi

Eerste uitgawe 2010

Sagtebandboek in mooi nuwe toestand