Simone /du Preez, Annerie
R120.00
Om ‘n kind aan die dood of te staan is sekerlik vir enige ouerpaar, een van die mees traumatiese ervarings wat hulle ooit sal beleef.
* Hoe hanteer jy jou kind se dood ?
* Wie tel jou op as jou kind se dood jou plat met die aarde vee?
* Hoe stap jy die soms littere en eensame genesingspad, as jy nie jou Hemelse Vader ken nie?
* Hoekom struikel jy as gelowige steeds, al stap jy treetjie vir treetjie saam met jou Heer?
* Hoe kan daar van jou verwag word om onvoorwaardelik te vergewe as niemand verantwoordelikheid vir jou kind se dood aanwaar nie?
Vind die antwoorde op die vrae deur die tragiese verhaal van Simóne te lees, ‘n klein lewenslustige dogtertie wat weens n narkose fout tragies gesterf het en haar ouers se soeke na die waarheid.
Die boekie dien ook as getuienis van hulle geloof.
1 in stock