Sale!

Sinagoge van Satan: ‘n spanningsverhaal / Constant van der Merwe

R70.00 R50.00

Prys is afgebring vanwee waterskade op die boek, slegs eerste paar blaaie verrimpel maar nog orals leesbaar.

1 in stock

SKU: GEE.PAD.001/9/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1990

Sagteband met mooi gekleurde voorblad boek in mooi toestand, blaaie vergeel