Skaduwee oor die kindersaal / Ela Spence

R75.00

Wie is sy? is die groot vraagteken wat oor die kinderafdeling hang waar suster Wanda Snyman as saalsuster diens doen. Die tergende geheim van die onbekende vrou wat die saal deur ‘n venster gedurig probeer bespied, ontwrig die roetine van daardie hele afdeling, en die geluk van een van die pasientjies en almal wat in nou verband met haar staan, word daardeur bedreig. Hier is een van Ela Spence se spannende hospitaalverhale.

1 in stock

SKU: FIKSIE.TJA.005/8/22 Category:

Description

Pronkboeke

1960

Klein sagtebandboekie kleiner as A5-grootte, blaaie is vergeel

Die Florence Nigthingale-rees