Description
Afrikaanse Pers-boekhandel
1950
Groen hardebandboek met ‘n los omslag met verweer op die rante van die los omslag inhoud soos nuut
Geskenkboek-reeks nr. 18
R100.00
In hierdie propvol inligtingsboek is enigiets wat mens van versorging van ‘n persoon se liggaam moet weet. Van kop tot tone inligting. Letterlik velsorg, haarsorg, versorging, grimering, tande, kapsels (hare), skoonheidsmiddel.
In hierdie boek behoort heelwat interessante inligting te wees wat ter vergelyking vanuit die ou dae waardevol behoort te wees. Wat het verander van toeka tot nou en wat het nie so baie verander nie. Dalk net modegiere?
Out of stock
Afrikaanse Pers-boekhandel
1950
Groen hardebandboek met ‘n los omslag met verweer op die rante van die los omslag inhoud soos nuut
Geskenkboek-reeks nr. 18