Slim leuens / Lien Roux-de Jager

R75.00

Die 3de boek in die LEUENS reeks deur Roux-De Jager.
Kalli Krynauw, nou ‘n permanente werknemer by Special Intelligence Service (SIS) bevind haar in ‘n ondersoek na die sensasionele moorde van ‘n reeksmoordenaar. Dit maak opslae in die media en gou staan hy bekend as Die Skender. Die Skender speel ‘n spel met die polisie, sy beplanning deeglik, totaal gewetenloos.

Out of stock

SKU: FIKSIE.AMA.003/5/19 Category:

Description

Lapa

Eerste uitgawe 2014

Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad, boek so goed as nuut