Sneeu in die Karoo / Jeanne Goosen

R170.00

SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992 ‘n tyd lank op Nieu-Bethesda in die Karoo deurgebring nadat sy die Helen Martins-beurs ontvang het. Maar onverwags is die rolle omgeruil, en Agnes is die een wat skryf terwyl Goosen eers later in Johannesburg haar boek voltooi het. AGNES SE BOEK is saam met SNEEU IN DIE KAROO in een band uitgegee. Die boek is op RSG voorgelees as Laataandboekvoorlesing. Die uitgewer, Hemel en See Boeke, het toestemming gegee dat hierdie boek as potgooi beskikbaar gestel mag word.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.009/1/24 Category:

Description

Hemel en See Boeke

Eerste uitgawe eerste druk 2021

Sagtebandboek in mooi nuwe toestand

Omslagontwerp deur Stella Stofberg