Sol Y Sombra / Uys Krige

R75.00

Gedurende sy verblyf in Spanje het Uys Krige, die romantiese troebadoer, hierdie Spaanse Sketse as dagbladartikels geskryf. Krige is ‘n interessante en veelsydige skrywerspersoonlikheid – daarvan  getuig sy werke as digter, dramaturg en prosateur. (So begin die Huisgenootartikel, “Voorgeskrewe boeke: Sol y Sombra – Uys Krige” wat verskyn het in Die Huisgenoot van 7 Oktober 1957 en wat ingesluit is in hierdie boek.)

1 in stock

SKU: FK.SHR.005/10/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Derde hersiene druk, 1956

Tekeninge deur Francois Krige

Hardeband boek sonder stofomslag, baie ou boek met heelwat potloodaantekeninge in boek  maar in goeie toestand, naam en adres van vorige eienaar voorin