Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1981
Hardeband met mooi gekleurde voorblad
R75.00
Soldaat kom weer: ‘n Soldaat en sy dogtertjie, Fransie se verhaal. ‘n Goeie soldaat, want dis nie sy skuld dat hy drink nie. Dis die Drankduiwel en dis Swart Sias en dis die Dysters wat hom wou skiet se skuld.
“Jy bly so lank weg, Soldaat. Jou kinders wag en wag maar jy wil nie weer kom nie. Jy moet ophou drink, anders gaan jou kinders hulle morsdood huil. Wil jy dan nie weer kom nie, Soldaat? raas sy met hom maar sy raas net ‘n bietjie want sy kry hom jammer.
Fransie en Soldaat sal weer kom. Sy weet dit, sy glo dit. Want sy het sy sakdoek vir hom gehou, skoon gewas, netjies gestryk. Hy sal weer kom en die sakdoek en vir haar kom haal.
Soldaat kom weer is die geloof in die onsienlike, die goeie, dit wat altyd weer kom.
2 in stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1981
Hardeband met mooi gekleurde voorblad