Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste druk in 1961
Hardebandboek met stofomslag, omslag toon verweer.
Oorspronklik uitgegee in Swede onder die titel Formorsresan.
Uit die Sweeds vertaal deur Willem en Vaj Gravett
Stofomslagontwerp deur Katrine Harries
Boek 4 in die Klein Kadet reeks

