Soos honde van die hemel / Marzanne Leroux-Van der Boon

R100.00

anne ken ook mislukte verhoudings. Sewe jaar gelede het sy aan ‘n benouende huwelik ontkom. En haar seun het na sy oorlogservarings in Angola ontoeganklik geword. Is ‘n verhouding tussen Ruud en Anne onmoontlik? En kan dit duur?

Marzanne Leroux-Van der boon bied met Soos honde van die hemel ‘n waagsame, ondersoekende roman oro die onlangse verlede aan Sy laat die soeklig val op ‘n gemeenskap in ‘n oorgangstydperk en op die individu. Dit word ‘n aangrypende verkenning van verhoudings – tussen mens en mens en tussen mens en God.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.001/4/11/20 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1995

Sagtebandboek in mooi nuwe toestand, handtekening van vorige eienaar op binneblad

Omslagontwerp: David Jackson