Met ander oë: ‘n keuse uit die prosa van Uys Krige /Aucamp, Hennie

R150.00

Inhoud:

Inleiding
Die doodkis
La Mireria
Tremrit
Op ‘n boemelagtige treintjie deur huerta
Huis aan die see
Valenciaanse uitstappie
Die mossies van Barcelona
Eggo
The dream
Eerste ontmoeting met Roy Campbell
Totensondag
Sout van die aarde
Drumpel
Senora Adela
Dood van die Zoeloe
Die Carbonari
Weeskindjie in die woestyn
Na aanleiding van Boplaas
By die Maluti’s

1 in stock

SKU: FIKSIE.ATA.127/31/26 (c) Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 1980

Bruin hardebandboek met mooi stofomslag, boek in puik toestand, naam en van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf

Ingelei deur Hennie Aucamp