Split / Debbie Loots

R90.00

Dis die sewentigs en tagtigs. ‘n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan’t verbrokkel is, knoop sy ‘n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien wens ‘n UFO laai haar op. Split gaan oor grootword op ‘n myndorp, soen op Durban se strand en ‘n Indier wat sweet in die kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad.

1 in stock

SKU: FIKSIE.SUR.010/7/3/22 Category:

Description

Queillerie Uitgewers

Eerste uitgawe 2015

Sagtebandboek in mooi en skoon toestand, naam en datum van ‘n vorige eienaar voorin boek