Description
Dagbreek-Boekkring
1959
Geel hardebandboek sonder omslag effense watervlekke (foto) op die eerste paar binneblaaie en aan die regterkant van die boek op die eerste 14 blaaie en op agterste laaste binneblad, boek binne nog netjies, plakker van vorige eienaar en stempel van vorige boekwinkel binne

