Description
Verskyn in Kakkerlak tydskrif nr. 4
Bladsy 41
R20.00
Die spreekwoord, Die heuningkwas gebruik verskyn in boekmerkvorm en kan uitgeknip kan word op die stippellyne soos verskaf – met die taalkundige betekenis van die spreekwoord op voor-en agterkant beskryf
Grootte nadat dit uitgeknip is: 18,3 x 7cm –
Lamineer dit self en leer jou kind oor spreekwoorde
Pragtig geillustreer deur Verné Jordaan
Hiermee saam verskyn ook lys van allerlei sêgoed oor ‘heuning’ in Afrikaans.
8 in stock
Verskyn in Kakkerlak tydskrif nr. 4
Bladsy 41